• GoueWildebeesBul

    Verkoop Februarie 2011

  • Koningswildebeesbul

    Verkoop Februarie 2011

  • Koningswildebeeskoei en Gouewildebeeste

    Paket 2011

  • Swartrooibokooie

    Verkoop Julie 2011

  • Rooiboksplits

    Verkoop April 2011

  • Swartrooibokram en 10 Rooibokooie

    Verkoop April 2011

By A Website Design

My vision

I aim to deliver a professional, honest service to the game farmer as well as the industry by:

Negotiating the best price for the seller of game

Also providing the buyer of game with reasonable prices, by cutting out too many “middle men”

Sharing my expertise with clients or by referring them to the relevant persons where necessary

Getting to know my clients personally in order to provide them with game according to their unique needs/preferences

 

My visie

Ek streef daarna om ‘n eerlike, professionele diens aan die wildboer, maar ook aan die bedryf te lewer deur:

  • Die verkoper van wild van die beste prys te voorsien
  • Ook aan die koper redelike pryse te lewer, deur te veel onnodige “middelmanne” uit te skakel
  • My kennis en ondervinding met kliënte te deel of hulle waar nodig, na die relevante persone te verwys
  • Slegs wild te verkoop wat aan my eie hoë standaarde voldoen wat betref liggaamskondisie, herkoms en genetika
  • My kliënte persoonlik te leer ken. Op dié manier kan ek hulle van wild voorsien wat aan hul unieke voorkeure/behoeftes voldoen

Feedback Form

Anti Spam Question: How many eyes does a cat have?
Email:
Subject:
Message: