
GoueWildebeesBul
Verkoop Februarie 2011

Koningswildebeesbul
Verkoop Februarie 2011

Koningswildebeeskoei en Gouewildebeeste
Paket 2011

Swartrooibokooie
Verkoop Julie 2011

Rooiboksplits
Verkoop April 2011

Swartrooibokram en 10 Rooibokooie
Verkoop April 2011
By A Website Design
My mission
My services include the following:
- Buying and selling of game to my existing client base as well as to new clients, by using a variety of marketing tools.
-
Mass game capture. I gather quotations from various game catchers with whom I have a standing agreement. Once a quotation has been approved of by the client, it is the responsibility of the game catcher to pay my commission. Where possible I accompany the capture to make sure everything goes as planned. The game catchers pay the full balance before the last truck leaves, unless another arrangement has been made beforehand.
-
Permits. I organise all the necessary documentation for game that has been sold through me, but I am also available to organise permits for other game on request.
-
Transport. I only make use of contractors whose trucks are reliable and who have been approved of by Nature Conservation.
I work on a commission base which is agreed upon beforehand. Payment of my commission is the responsibility of the seller, unless another agreement has been reached in advance.
My missie
My dienste sluit die volgende in:
- Wildaankope en –verkope aan my bestaande kliëntebasis, maar ook aan nuwe kliënte deur gebruik te maak van ‘n verskeidenheid bemarkingsinstrumente
- Massavangste. Ek samel kwotasies in van verskeie wildvangers waarmee ek ‘n ooreenkoms aangegaan het. Sodra ‘n kwotasie deur die kliënt goedgekeur is, is dit die betrokke wildvanger se verantwoordelikheid om my te kommissie te betaal. Waar moontlik, gaan ek saam met die vangs uit om seker te maak dat alles glad verloop. Die wildvangers betaal die volle balans voordat die laaste trok vertrek, tensy vooraf anders gereël.
- Permitte. Ek reël al die nodige dokumentasie vir wild wat deur my verkoop word, maar is ook beskikbaar om permitte te reël vir ander wild indien dit versoek word.
- Vervoer. Ek maar slegs gebruik van vervoerkontrakteurs met betroubare trokke en wat vooraf goedgekeur is deur Natuurbewaring.
Ek werk op ‘n kommissiebasis waarop vooraf ooreengekom word. My kommissie is betaalbaar deur die verkoper, tensy ‘n ander reëling getref is in die verband.


